Sunday 6 April 2014

Jopie Fourie se brief aan ons volk voor hy tereggestel is.(100 JAAR TERUG)



Wie was Josef Johannes "Jopie" Fourie 

JOPIE FOURIE.png
Josef Johannes "Jopie" Fourie

Jopie (Josef Johannes Fourie)
BornAugust 27, 1878
Wildebeesthoek, Pretoria District,South Africa [1]
DiedDecember 24, 1914
OccupationScout, Dispatch Rider
                                                                                        Grave of Jopie Fourie in the Church Street Cemetery, Pretoria

BOERE REBELLIE 1914
Josef Johannes "Jopie" Fourie (August 20, 1878 – December 24, 1914), usually known as Jopie Fourie, was a scout and dispatch rider during the Boer War.[2] He was executed by firing squad during the Rebellion of 1914 - 1915against 
General Louis Botha, the then Prime Minister of South Africa.
Fourie served under Piet Roos during the Jameson Raid. During the Second Boer War he was a scout and dispatch rider. He was wounded and captured north of Pretoria during that war.[2]

Rebellion

By the beginning of 1914 the high economic expectations of the unification of South Africa had been dashed. Three to four years of drought has devastated farms in parts of the Orange Free State. The government suppression of the 1913 and 1914 strikes on the Witwatersrand alienated Afrikaner workers. This created a fertile ground for rebellion. The trigger for the rebellion was Britain's declaration of war in 1914, which also put South Africa in a state of war. As a result of this, Britain asked the South African cabinet to seize the German colony of South West Africa.[3]
The 1914 Revolt, occurred because the men who supported the re-creation of the old Boer republics rose up against the government of the Union of South Africa as they did not want to side with the British against Germany. Many Boers had German ancestry and many members of the government were themselves former Boer military leaders who had fought with the rebels against the British in the Second Boer War. The rebellion was put down by Louis Botha and Jan Smuts, the ringleaders received fines and terms of imprisonment.[3]

Execution

BOERE REBELLIE 1914
The only death sentence was Jopie Fourie, an Active Citizens Force (ACF) officer in the Union Defence Force, who without resigning his commission, led a band of rebels that inflicted 40% of the government's casualties.[4] His commando also fired on South African security forces during a brief truce.[5] Fourie and his brother Hannes were captured at Nooitgedacht in the district of Rustenburg on 16 December 1914.[1] An Afrikaner delegation that included future prime minister D.F. Malanunsuccessfully petitioned Minister of Defence, Gen. Smuts, to extend leniency. Fourie was executed without a blindfold on 20 December 1914.[6]

Legacy

The execution of Fourie was a divisive event in white politics. To many Afrikaner nationalists, Fourie was a hero and Jan Smuts a traitor. His death caused an outrage in conservative circles, and was a potent factor in the rise of the National Party.[7] Fourie was one of the martyrs and legends produced by the Rebellion which would inspire the Afrikaner right wing afterwards.[8] The Jopie Fourie Primary School in Pretoria is named after him.[9]
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Jopie Fourie se brief aan ons volk voor hy tereggestel is.(100 JAAR TERUG)

Aan mijn volk                                 Zondag  20 December 1914
Pretoria Tronk
Getrouwe Afrikaners, vrienden en vriendinnen, bij de tijd dat gij dit schrijven ontvangt dan is Jopie bij zijn Hemelse Vader. Om vijf uur vertrek ik van hier op de reis naar de eeuwigheid met de getrouwe Leidsman en Vriend Jezus. Ik heb u vele allen te bedanken voor de boom die geplant is en met mijn bloed benat wordt. ‘T zal opgroeien tot een groten boom en het zal heerlijke vruchten voortbrengen. Wees getrouw aan uw volk aan uw tradities, aan uw Godsdienst en aan uw God.
De Heere zal uleidenen u den weg wijzen waarheen gij moet gaan. Schrijf op mijn grafsteen deze woorden: Voor God en Vaderland. Ik ben nog jong en mijn leven is zoet. Maar dank god Hij heeft mij los gemaakt. Ik heb niets dat mij hindert, geen haat, geen liefde. God zal voor mijn geliefde zorgen, God komt de wraak toe. Getrouwe vrienden en vriendinnen weest overtuigd dat ik uw sijmpathie gebeden waardeer. Het spijt mij dat ik u allen niet de hand kan drukken maar God heeft anders gewild en Hij heeft mij kraght gegeven om mij aan zijn wil te onderwerpen. Dat is mijn laaste letters die ik schrijven zal en mijn vermaning is. Wees getrouw tot den dood. Wees getrouw aan uw tradities, aan uw volk, aan uw taal. God zij met u allen tot wij wederzien.
Jopie
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

ONS ANTWOORD:

Hoe oneindig jammer, hoe tragies, dat daar so min mense in hier land is, wat enige benul het wat dit beteken om n standpunt in te neem, vir dit waarin jy waaragtig weet reg is, en dit wat verkeerd is, en nie links of regs wyk, om dit duidelik te stel nie, ongeag duidelik wetende wat dit jou gaan kos.
Die gemors waarin ons land hom nou bevind, le deels voor die voete van mense soos Jan Smuts (en dit is vir my n oneer dat die man my naam deel), en ander twee gesigte. Agtebakse adders, wat nie verdien word om saam met die naam Jopie genoem te word nie. Mense met hul eie agendas. Ek kan net vertrou dat hy sy loon deeglik sal kry in die hiernamaals.
Wat die naam Boer of Afrikaner betref, ek dink ook dat dit werklik nie saak maak nie. In alle geval, is ons lankal nie meer die een of die ander nie.
Wat ek wel ook kan se, is dat enige iemand wat die apartheid regering van Verwoerd goed praat, werklik nie God ken nie. Ek twyfel nie vir n sekond dat dit verkeerd is en was nie. Die antwoord het in afsonderlike ontwikkeling gele, met almal, wit, swart, bruik, geel, wat ook al, ewe veel regte, maar elkeen op sy eie stukkie aarde. Met nie een van die rasse bevoordeel nie.
Die probleem was, ons Boere (of Afrikaner) nasie, was te sleg om self te werk, en het dit goed gevind om van goedkoop arbeid te gebruik, die selfde arbeid wat hulle geen regte gegee het nie (en onderdruk het). Die resultaat daarvan, is dit wat ons vandag beleef!
Gaan kyk na nasies wat nie geskroom het om self hulle harde arbeid te doen nie, en nie hulle voorspoed op die rug van onderdrukte te bou nie.
Nee wat, ons het gekry waarna ons gesoek het. N mens kan nie ander onderdruk, en basiese regte misken, en dan dink God sal met jou wees nie. Dis absurd!
En die gedurige eposse van “ons moet terug keer na God”, dis snert, terwyl sonde, pornogafie, hoerrery, en al wat n sonde wat duidelik deur die Bybel veroordeel word, as aanvaarbaar gemaak word deur al wat n kerk is – in n poging om mense te lok na die kerk. Maar selfs die sondaars is nie sotte nie, en weet die kerke is vals, en sal dus nie mislei word deur goedkoop godsdiens nie!
Die Bybel is eenvoudig, jy het n n graad nodig om dit te verstaan nie. Geloof sonder die werke is dood – PUNT!
Geloof sonder LIEFDE, teenoor almal, wit, bruin, swart, geel, is leeg – gaan lees 1KOR13! Jesus het gese, jy moet jou vyand lief he, en goed doen aan die wat jou kwaad aandoen. Dit, het ons Boere (Afrikaner) nasie BESLIS!!! nie gedoen nie!!!

3 comments:

  1. Aan die persoon wat "geantwoord" het op Jopie se brief.

    Jy is nou besig om Vader se Woord blatant te verdraai om by die wêreld se siening te pas. Iets wat jou duur te staan gaan kom...

    Doen jouself die guns en gaan bestudeer jou Skrif sonder ñ predekant in jou oor. Apartheid is van Vader af. Van Genesis tot Openbaring is dit nie alleenlik Sy wil nie, maar Sy bevel. Daar is geen middeweg. Ons as volk sit vandag in die gemors juis agv vermenging en ooreenkomste wat gesluit is met die vyhand/ander nasies. Enige persoon wat hom skuldig maak daaraan om teen die wil van Vader te praat, verkondig die verderf en sal bitterlik swaar gestraf word. Daar is nie plek in die Boervolk/Afrikanervolk vir die tipe verraaier nie, wat nog te sê van in Vader se volk.

    Gaan bestudeer die geskienis voor jy jou mond uitspeol oor Verwoerd of wat hy gedoen het. Duidelik is jy totaal en al onkundig oor die waarheid en praat plein snert.

    Jou geskrewe is ñ gruwelike belediging ter nagedagtenis van Jopie se brief.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Stem saam. My pa was n bouer en hy het hard gewerk. Ds snert dat ons nie hard gewerk nie. Kyk hoe lyk europa nou met die ander rasse. Die ou is n idioot en n verraaier

      Delete
  2. Daar is baie mense wie vandag steeds die erfsonde van bitterheid ontvang agv n eed wat ons voorvaders aan heidense leerstellings in die geheim gesweer het, juis die sonde van die vaders wat die kinders besoek met al die verslawings wat identifiseer word deur al die "ismes" Exodus 20:5

    ReplyDelete